Goue gloed

Available formats:

Log in to add

Goue gloed

A
Anna van Tonder

Erica se man sterf in ’n motorongeluk en sy vind kort daarna uit sy is swanger. Dan kry werk en verblyf by ’n goudmyn.

Braam, ’n enkelloper en regte brombeer, is haar baas en woon in die mynhuis reg langs haar. Mettertyd kan sy nie meer haar swangerskap wegsteek nie en almal begin oor haar skinder. Maar Braam kyk met ander oë na haar.

Sal die baba se koms hulle nader aan mekaar bring of hul paaie finaal laat skei?

Publication

2024

Pages

192

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites