Op skool was sy dié meisie: mooi en gewild met skatryk ouers. Tien jaar later is Connie Verster se lewe ’n omgekeerde sprokie: van Gouelokkies tot Aspoestertjie. Nou is sy ’n geskeide enkelouer wat spartel om kop bo water te hou.
Dan stap die destydse bleeksiel Stef Neetlingh op ’n dag by haar gastehuis in. Connie herken glad nie die aantreklike man nie. Stef is dit te wagte: Vir hom is Connie steeds die goue meisie wat vaaljapies soos hy miskyk. Hoekom kan hulle dan nie ophou om aan mekaar te dink nie?
Publication
2024
Pages
192
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza Modern
There are no reviews for this book yet.