Haar ander helfte

A
Annetjie van Tonder

Sy raak lief vir hom, die dokter met die sagte hande, die deernis vir sy pasiënte, sy innerlike krag. Vandat Corneli hom en sy driewiel-bromponie gesien het, is daar vreemde emosies in haar aan die woel. En toe haar grootmaakpa, Michiel, op sy siekbed na Rosa begin vra, ontvou ‘n geskiedenis wat almal uitboul. Alberto del Piero, die Italiaanse dokter, is Rosalba, Michiel se groot liefde in die Tweede Wêreldoorlog, se kleinseun. Maar daar is geheime wat dié verhaal ingewikkeld maak. Met verreikende gevolge vir haar en Alberto. Buiten haar verlore liefde, kry die groot las dat sy moet swyg haar veral onder.

Publication

2016

Pages

119

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites