Haar grootste geskenk

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Haar grootste geskenk

M
Marilé Cloete

Bernice se eerste misdaadroman begin flink verkoop. Maar terwyl sy aan die volgende roman werk, blaf haar nuwe buurman se hond so dat dit haar tot raserny dryf. Dit help ook nie sy gaan haal die hond nie want sy kom met ’n wond aan haar arm daarvan af. En Ben, die hond se baas, is by sy terugkeer nie baie gelukkig oor sy hond wat makeer nie. Wat jammer is, want Bernice het lanklaas so ’n aantreklike man gesien. Nie dat dit regtig saak maak nie. Sy is immers sat van mans wat dink vroue kan nie “mansboeke” skryf nie. En sy laat sommer in die algemeen nie met haar mors nie.

Publication

2012

Pages

111

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites