Haar storieboekheld

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Haar storieboekheld

C
Cheryl Rogers

Bobbi besoek die eiland Naxos enersyds om Tania se troue by te woon en andersyds om die held vir haar volgende storieboek uit te dink. Op die veerboot ontmoet sy vir Marko, wat reisgidse skryf en ongebonde die wêreld vol reis. Ook Bobbi wil niks van mans of trou weet nie. Die ideale kombinasie, dus. Saam verken hulle die eiland, maar hoekom vervaag hulle aspirasies om beroemde skrywers te word wanneer hulle onvergeetlike plekke besoek en weergalose sonsondergange saam bewonder? Wanneer hulle mekaar finaal groet en die eiland verlaat, besef albei dat hulle drome tweede viool speel waar dit die liefde aangaan. Maar gedane sake het geen keer nie … of het dit tóg?

Publication

2017

Pages

109

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites