Haar trouman

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Haar trouman

F
Frieda van der Westhuizen

n Skouerbesering veroorsaak dat Leila vir ses maande nie sal kan dans nie. Sy gaan bestuur tydelik haar tant Emma se winkel in Lisabaai. Uit die staanspoor word haar lewe egter versuur deur haar knorrige buurman.

Publication

2015

Pages

116

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites