Haar vir-altyd-minnaar & Almal is rooikoppe

I
Ildé Grové
R
Rita Swanepoel

Wilde Sara trou. Dis nie aldag wat iets so opwindend op Sonika se klein dorpie gebeur nie, maar sy het ’n dilemma. Op die uitnodigingskaartjie staan uitdruklik: Mevrou Ellis en metgesel. Hoe sal dit lyk as sy alleen by die troue opdaag?

Publication

2018

Pages

60

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites