Bea kom uit Johannesburg se agterstrate maar veg haar pad oop tot sy een van dié wynmakers in die land is. Wat haar hinder, is dat die wynplaaseienaar verraderlike dinge aan hart en lyf begin doen.
Publication
2013
Pages
109
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.