Hart van kant

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Hart van kant

D
Didi Potgieter

Is daar vir hulle ’n toekoms?

Amanda White se loopbaan as ontwerper is op dreef. Sy het al drie Steely Sisters se trourokke ontwerp en sy is self amper verloof. Daar is egter ʼn klippie in haar skoen: Clinton Anderson, die hardkoppige veearts wat sy deur die Steely Sisters leer ken het.

Clinton red weggooi-perde omdat hy self ʼn weggooi-kind was. Hy soek nie hulp nie, veral nie van ʼn beeldskone vrou wat sy kop deurmekaarkrap nie.

Die liefde is egter sterkter as vooropgestelde idees en die twee besef vinnig dat die aangetrokkenheid tussen hulle dalk tot meer kan lei. Maar Amanda is verloof en die wêreld wag in afwagting vir haar troue, en Clinton is steeds die man met die duister verlede. Is daar vir hulle ’n toekoms?

Publication

2021

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites