Hart van ’n man

Available formats:

Log in to add

Hart van ’n man

M
Madelein Stoltz

Kiara is moeg vir haar kastige kêrel en bedank boonop by die werk. Toe Liam haar vra om tydelik na klein Lindie by sy huis om te sien, stem sy in, al veroorsaak sy manlike teenwoordigheid ’n onbehoorlike beroering in haar binneste. Om saam met Liam in een huis te woon, is makliker gesê as gedaan, want haar hart praat ewe skielik tale wat haar heeltemal onkant vang. Liam treur immers nog oor sy oorlede vrou. Maar is sy optrede teenoor haar inderdaad platonies of steek daar iets meer daaragter? Sal sy die spook van Liam se oorlede vrou kan besweer, of moet sy die werklikheid in die oë staar en die aftog blaas?

Publication

2017

Pages

117

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites