Megan is ’n vuurvreter advokaat wat haar nie van stryk bring nie, totdat sy die aantreklike Eckhardt met sy verspotte kort kakiebroek raakloop. Boonop moet sy nou saam met sy broer, ’n alombekende mode-ontwerper, werk. Eckhardt staan nie terug vir ’n uitdaging nie en stel sy mense altyd bo homself. Megan betree sy lewe en vir die eerste keer is sy eie smagting belangriker. Sal Megan haar trots kan opgee om haar hart te volg, of sal sy toelaat dat liefde deur haar vingers glip?
Publication
2024
Pages
192
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza Modern
There are no reviews for this book yet.