Jana se goedgeordende, beplande lewe word gruwelik omvergewerp. Sy moet na ’n familieplaas in die Karoo gaan om bedrog oop te vlek. Tot haar ergernis word Ruan, ’n chauvinistiese finansiële joernalis, afgevaardig om haar te skadu en hulle moet boonop ’n wooneenheid deel!
Publication
2016
Pages
124
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.