Hawe vir haar hart

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Hawe vir haar hart

T
Tosca de Villiers

Die volmaakte prentjie van Wendy se lewe spat aan skerwe toe haar verloofde erken hy is lief vir ’n ander man. Op die ingewing van die oomblik besluit sy om as skoonheidsdeskundige op ’n passasierskip te gaan werk, al is sy as fisioterapeut gekwalifiseer, in die hoop om van alles en almal te vergeet.

Daar ontmoet sy ’n aantreklike Griek genaamd Alexander Dimitriou wat as skeepsdokter op die skip werk. Ná ’n ongeluk dra hy egter verskeie letsels met hom saam wat ’n verhouding onmoontlik maak. Tog kan hy nie ophou dink aan die vrolike krulkop met haar groen rokkies nie ...

Sal die oop see vir albei genesing bring? Of sal die onstuimige branders van hul verlede hul liefdesbootjie sink?

Publication

2024

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Reis

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites