Helende Liefde

Available formats:

Log in to add

Helende Liefde

A
Anna Penzhorn

Andrea Basson se lewe verander onomkeerbaar toe sy met die ondenkbare gekonfronteer word. Ná dertien jaar van getroude lewe met Dewald, die liefde van haar lewe, ontdek sy hy is ’n rondloper. Sy maak kennis met die slinksheid van ’n Jesebel en gaan deur al die fases van ’n vrou wat owerspel eerstehands beleef – ontkenning, verwerping, woede, wraak en intense hartseer. Die pad na herstel is lank, uitdagend en vol slaggate. Maar die storm staan nie stil nie en sy kom ook nie dieselfde mens anderkant uit nie. In die proses ontdek sy ook heling lê daarin om na ander in nood uit te reik. Egskeiding verwoes, maar die liefde maak heel.

Publication

2017

Pages

201

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites