Hoe die liefde werk

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Hoe die liefde werk

A
Annarie Linde

In Londen sit Wilmien die orige “Batman” en sy pel mooi op hul plek. Hoe durf hulle haar op haar rokkie en hoëhakskoene takseer? Terug op eie bodem kry sy ’n skok: Batman van die moltrein is haar nuwe baas se seun.

Publication

2017

Pages

117

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites