Hoe op Aarde?

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Hoe op Aarde?

Antwoorde tot die raaisels van ons planeet

T
Terence McCarthy

Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering ’n nuwe verskynsel? Was ’n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan ’n tsunami? en nog vele ander.

Elk van die 73 raaisels het ’n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies – wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto’s en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan.

Publication

2014

Pages

176

Format

Paperback

Publisher

Struik Nature

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites