Hoendervleis: Grillerige stories en rympies

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Hoendervleis: Grillerige stories en rympies

J
Jaco Jacobs

Kom slaap ’n nag lank in die spookkamer. Vind uit wat gebeur as jy ’n poets op ’n onnie soos Juffrou Grimbeek bak. Waag dit om ’n paar baie spesiale handskoene aan te trek. Ontdek die nuwe rugbyheld se grillerige geheim. Vind uit waarom jou kleinboetie nog elke aand met sy bedlampie aan slaap. En kom swem in die Middernagmeer … as jy dapper genoeg is.

Publication

2017

Pages

47

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites