Welkom in die wereld van "Die Woudties"
"Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
In hierdie boek sit Abbit die hasie in 'n boom vas. Sal die dieremaats hom kan red? Deel in hulle planne om Abbit uit te kry uit die boom uit.
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "The Junglies" te skryf.
Publication
2021
Pages
1000
Format
Epub
Publisher
Francois Keyser
Excerpt
Translator
Elrika Keyser
Collection
Die Woudties
There are no reviews for this book yet.