Huis toe vir Kersfees

Available formats:

Log in to add

Huis toe vir Kersfees

M
Madelie Human

Al wat Surika Breedt wil hê nadat haar kêrel haar vir ’n ander meisie gelos het, is ’n rustige Kersvakansie by haar ouerhuis.

Daar vind sy egter ’n indringer: Alex de Bruyn wil hulle Karoodorp in ’n vakansie-oord omskep. Wie is hy om te dink hy weet wat Grysbult nodig het?

Boonop moet Surika vir ses weke saam met Alex in haar ma se gastehuis bly. Tot haar ontsteltenis ontdek sy die man kan soen soos ’n droom. Gaan sy hom kan weerstaan?

Publication

2024

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites