Ierse onthou

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Ierse onthou

A
Alicia Hanekom

Ná haar lewe uitmekaar val, vlug Kate Ierland toe. Op die vliegtuig, vang Flynn, ’n aantreklike rooikop Ier wat Afrikaans praat, haar onkant met sy sjarme. In Ierland loop Kate weer in Flynn vas, maar toe sy uitvind hy is die dorp se pierewaaier sluit haar hart af. ’n Motorongeluk verander alles. Flynn, die enigste mens wat sy in die vreemde land ken, help Kate om weer op haar voete te kom. Maar sal sy ooit weer heeltemal heel wees?

Publication

2025

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Reis

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites