Hildegard, ’n Oos-Pruisiese adellike dogtertjie, beleef die Eerste en Tweede Wêreldoorlog en die bloedigheid, die hongersnood en vlugtogte daartydens. Liefdeloosheid en onpersoonlikheid was haar deel. Maar daar was iemand, lank terug, ’n Duitswester.
Publication
2015
Pages
340
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.