Angilika besef haar lewe beweeg in ’n doodloopstraat af. Sy is alleenlopend, en sy het geen vooruitsigte in haar werk nie. Tot die dag wat sy in ’n boemelaar vasloop …
Publication
2014
Pages
120
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.