In jou droom

M
Marietjie Welgens

Lank vlug sy al van haar verlede weg. En Mika moet gedurig haar spore doodvee, opnuut begin. Toe Anna sterf, verloor sy nie net haar werk nie, maar ook haar blyplek. Die pos as fisioterapeut op die plaas aan die KwaZulu-Natalse noordkus is vir haar ’n uitkoms, tog ook effens van ’n penarie – nou is sy daagliks aan Simon Sutherland blootgestel. En die man is hovaardig, sinies, sarkasties. Hoe breek sy deur sy skans? Hoe oortuig sy hom van haar betroubaarheid? Die man glo vas sy is ’n fortuinsoeker wat haar heil hier op die plaas kom soek het, dat sy minstens een van die broers in haar visier het.

Publication

2013

Pages

125

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites