In sonskyn en storms

F
Frenette van Wyk

Esperanze erf haar pa se plaas, maar sukkel om dit ná sy dood alleen behoorlik te bestuur. Dinge gaan al meer agteruit. Maar toe daag Sebastian op met ’n brief waarin haar pa sê hy gee die plaas vir hom. Haar buurman Jean wil ook die plaas hê. Hy en Sebastian probeer albei haar guns wen ter wille van die plaas wat hulle wil hê, en smeer mekaar swart by haar. Esperanze vertrou nie vir Sebastian nie, en sy voel jammer vir Jean, wat ook sy ouers onlangs verloor het. Maar sy is nie verlief op hom nie. Sy raak al meer verlief op Sebastian wat sy gewig ingooi op die plaas, altyd in beheer lyk en oplossings vir die probleme het. Maar hy kuier ook by Berthina van ’n naburige plaas…

Publication

2020

Pages

304

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites