In sy Stilte

Available formats:

paperback epub
Log in to add

In sy Stilte

F
Felicia Snyman

Kan sy hom liefhê as sy hom eendag dalk kan vergeet?

Sashen en Olivia deel tydelik ’n meenthuis maar sy bly vir hom ’n raaisel. Hy moet homself elke dag herinner om nie vir haar te staar nie maar dis nie net haar skoonheid wat hom gevange hou nie maar haar kwesbaarheid.

Sy dra egter swaar aan bagasie van die verlede onder andere Alzheimer’s wat haar ma geplaag het en wil nie vir Sashen ’n kans gee nie. Wie sê hy sal nie ook net weggaan as sy hom nodig het soos haar stiefpa met haar ma gemaak het nie? Hoe kan sy enige man ooit vertrou?

Olivia moet besluit of sy dit wil waag: onvoorwaardelike liefde nóú of ’n leeftyd van vrees vir die onbekende?

Publication

2019

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites