In twee geskeur

Available formats:

Log in to add

In twee geskeur

L
Lizelle von Wielligh

Die De Vries-tweeling lyk eenders. Jakob se oë kyk egter tot diep in Helena se siel en woel ongekende dinge in haar los – sóndige dinge. Hoe kan sy so aangetrokke tot hom wees terwyl sy verloof is aan sy broer, Daniel? Om enige misverstande te voorkom, besluit Helena om Jakob in die geheim te gaan ontmoet voor sy die volgende dag met Daniël trou. Dit loop uit op ‘n soen wat verbode begeertes in haar aanwakker en haar net meer verwar. Moet sy na Jakob luister en haar huwelik met Daniël afstel? Wanneer Helena en die De Vries-broers saam met ander emigrante die Kaapkolonie verlaat, bly haar hart egter na Jakob hunker. Boonop is dit onmoontlik om hom op die trek te vermy. Sal sy en Jakob daarin slaag om hul liefde vir Daniël weg te steek? Nog belangriker: Sal sy haar hart te teenoor Jakob kan sluit?

Publication

2023

Pages

192

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Histories

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites