INSPIRASIE VIR ISOLASIE: 14 Hekelpatrone vir 14 dae

N
Nadia de Kock
H
Hilda Steyn

Isolasie-inspirasie. Geen partytjies om by te woon nie, geen afsprake om na te kom nie, geen afleiding of ruis van buite nie; net jy en jou gesin by die huis. Covid-19 het die wêreld tot stilstand geruk en ons almal gedwing om na binne te keer. Nog nooit was daar ’n beter tyd vir hekel nie! Geniet dié 14 patrone, ’n keur uit die terapeutiese boek Hekel en word heel, en vind weer sin en betekenis in die huislike en alledaagse.

Publication

2020

Pages

32

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites