Olivia staan vir haar identiese tweelingsussie in as haar kêrel se meisie. Dis nie net ’n gewaagde speletjie nie; daar kan harte breek. Dit kom Olivia gou agter, maar nie gou genoeg nie.
Publication
2012
Pages
122
Format
Epub
Publisher
Romanza
Excerpt
EPUB
There are no reviews for this book yet.