Isolasie-inspirasie: Trooskos

C
Clover

Kook soos jou ma en jou ouma gekook het! Geen meer wegneemetes of Uber Eats nie; geen meer mikrogolfdis wat jy vinnig ná werk kan oppik nie. Nou is dit net jy; jou volgepakte spens en jou gesin se honger oë...

Hier is 14 smullekker trooskosresepte wat jou en jou gesin van Covid-19 en inperking sal laat vergeet. Ons voorouers het hierdie resepte gemaak in tye van oorlog; swaarkry en depressie om almal se gemoed te lig. Doen dieselfde en koester jouself en jou gesin deur elke dag een van dié heerlike troosdisse op te tower. Die 14 resepte is ’n keur uit die gewilde boek Clover Onthoukos (LAPA 2018).

Publication

2020

Pages

31

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites