Jan Braai Junior is ’n boek vir die volgende geslag braaiers in Suid-Afrika. Gevul met Jan Braai se heel beste braairesepte en vereenvoudig deur maklik-om-te-volg, stap-vir-stap instruksies, kan kinders en die hele gesin Jan Braai Junior geniet. Hierdie gebruikersvriendelike boek dek al die grondliggende braaikennis wat elke Suid-Afrikaner behoort te hê, met basiese toerusting en bekostigbare bestanddele. En met Jan Braai se wenke en raad sal Jan Braai Junior jou die eerste treë laat gee om die res van jou lewe soos ’n kampioen te braai!
Publication
2023
Pages
64
Format
Paperback
Publisher
Penguin Books (South Africa)
There are no reviews for this book yet.