Jani is ʼn nuuskierige en avontuurlike meisie wat mal is oor die buitelig. Een someraand, terwyl sy vuurvlieë jag, word sy verras deur ʼn besonder helder vuurvlieg. Maar toe die vuuvlieg haar byt is sy minder beïndruk. Daardie aand in die bed gebeur ʼn vreemde ding. Jani begin in die donker skyn! Sy besef dat om die enigste mens te wees wat gloei, haar die bespotting van die skool gaan maak. Hoe gaan sy hierdie geheim vir haar klasmaats wegsteek?
Ontdek die aangrypende verhaal van Jani en haar unieke avontuur in hierdie betowerendegevul met spanning en emosie.
Publication
2024
Pages
96
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Illustrator
Emily House
There are no reviews for this book yet.