Johan Stemmet se musiektrivia

Available formats:

Log in to add

Johan Stemmet se musiektrivia

J
Johan Stemmet

Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou ’n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Gé Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van "Suikerbossie" by die Royal Command Performance en word deur prinses Margaret teruggeroep om die liedjie weer te sing. "Mamma, ek wil ’n man hê" is destyds gesing deur die Belgiese sanger, Bobbejaan Schoepen. Hy is deur die Nazi's gearresteer toe hy tydens ’n optrede gesing het dat die meisie nie met ’n Duitse man wil trou nie omdat hy varkvleis eet. Koos du Plessis het in graad 10 probeer om sanglesse te neem, maar is deur sy onderwyseres afgeraai weens "'n gebrek aan vaardighede". Koos Kombuis sê van homself "Skool was vir my baie boring, veral omdat ek myself al op drie leer lees het - van die agterkante van cereal-bokse af".

Publication

2012

Pages

272

Format

Epub

Publisher

Penguin Books (South Africa)

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites