Jy handle dit net

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Jy handle dit net

E
Eleanor Lombard

Drikus voel soos God se afskeepkind.

Hy kan nie rugby speel nie. Hy het nie veel maats nie. Hy verloor die skaaktoernooi. En dan is hy in ’n fietsongeluk en daar is nie geld om dit reg te maak nie.

Wat nou?

Hy besluit om worsbroodjies te begin verkoop om geld te maak, en toe ontmoet hy vir Donovan, ’n straatkind met ’n unieke uitkyk op die lewe.

So begin ’n ongewone vriendskap wat al twee seuns se lewens onherroeplik verander.

Publication

2022

Pages

152

Format

Paperback

Publisher

Luca

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites