Jy het my hart

K
Karlien Badenhorst
R
Ria Richards

Die noodlot het Christine en Durandt ’n tweede kans gegun, maar sy moet weereens sy hart breek. Vir sy eie ontwil. Maar dié keer is dit moeiliker om van hom weg te gaan, want hy besit haar hart.

BONUSKORTVERHAAL!

Sonde van begeer – Louise Minnaar

Die pa van Marzanne se nuutste musiekleerling is die versinnebeelding van aantreklik. Maar sy mag nie eens kyk nie, want iewers is ’n pragtige Mevrou Aantreklik.

Publication

2018

Pages

60

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Liefde

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites