Ek is ‘n NUUSKIERIGE bruin seun.
Ek verken die wêreld rondom my ...
Ek is ‘n VERWELKOMENDE bruin seun.
Ek respekteer mense oor alle grense heen.
Jy is Besonders is propvol positiewe boodskappe om bruin seuns te inspireer om hul drome na te jaag en hulself na waarde te ag. Die boek moedig bruin seuns aan om hulle unieke voorkoms en talente te vier. Dit spoor hulle ook aan om kreatiwiteit en goeie dade na te streef.
Publication
2023
Format
Paperback
Publisher
Pan Macmillan South Africa Children's Books
Illustrator
Subi Bosa
There are no reviews for this book yet.