Hy het haar hart gebreek toe hy ná hul nag van passie met ’n blonde pop by haar koffiewinkel opdaag. Maar nou is Leila se beste vriendin met Tinus se broer getroud en hy bly onder haar voete!
Publication
2017
Pages
109
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.