Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ’n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? Maar toe sy haar hart probeer stilmaak, ontdek Atandwa ’n geheim – en ’n baie spesiale liedjie … een wat Mamma, Gogo en Koko ook ken.
Jy is liefde is ’n liriese verhaal oor hoe liefde en ons uniekhede ons oor generasies heen bind. Die boek is ook beskikbaar in isiZulu, Sepedi en Engels.
Publication
2021
Pages
32
Format
Paperback
Publisher
Pan Macmillan South Africa Children's Books
Illustrator
Zinelda McDonald
There are no reviews for this book yet.