Ná twee jaar op haar eie is Lelanie oortuig sy is oor haar verslawing aan haar vervreemde man, Adam. Tot hy aangestel word as die besturende direkteur by die maatskappy waar sy werk. dam is vasbeslote om haar terug te wen, maar Lelanie wil haar kop nie ’n tweede keer stamp nie. Toe hy tydelik by haar moet intrek, is die versoeking groot om haar slaapkamerdeur en haar hart vir hom oop te maak. Maar hoe kan sy seker wees hy het werklik verander?
Publication
2025
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza Modern
There are no reviews for this book yet.