Jy-weet-wie

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Jy-weet-wie

F
François Bloemhof

Vir Niek Naudé loop die lewe teen ’n gevaarlike helling afdraand. Hy het sy werk verloor en uit voeling geraak met homself, sy vrou en sy kind. Hy, die goue seun van jare gelede, is nou gereduseer tot ’n huishulp wat niks meer vir iemand beteken nie. Wanneer hy uit desperaatheid op ’n vreemde advertensie reageer, verkoop hy sy siel onwetend aan die bose Jy-weet-wie. Hy word soos ’n willose pion op ’n skaakbord, met John Atkinson die makabere skaakmeester wat ook Elrisa en Mel se lewe in vreemde rigtings forseer. Hoe hewiger Niek hom uit hierdie dodelike web van toenemend ernstiger misdade probeer loswoel, hoe dieper word hy – én sy vrou en kind – daarin verstrengel …

Publication

2012

Pages

271

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites