Elzani het nie net koffie op Xander se hemp gemors nie, maar ook sy motor gestamp en sowaar, hier staan hy ’n derde keer voor haar. Dié keer dreig sy hom met ’n mes. Met drie “ongelukke” agter die rug, kan hulle dalk nou uiteindelik op die liefde fokus?
Publication
2018
Pages
108
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.