Kakiebosliefde

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Kakiebosliefde

M
Madelie Human

Lumé Gous het ’n spesifieke olie nodig vir die parfuum wat sy maak. Die enigste plek waar sy dit kan kry, is op Neil Mulder se plaas.

Lumé en Neil verskil soos dag by nag. Sy is ’n perfeksionis en hy ’n sorgelose terggees. Geen wonder hul eerste ontmoeting is katastrofies nie en sy wil hom en sy hond nooit weer sien nie. Maar hoe kry sy dan die olie vir haar parfuum? Sy beraam ’n plan, maar die noodlot gryp in.

Publication

2025

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites