Sanrie en ’n kollega hou as kammapaartjie ‘wittebrood’ by ’n eksklusiewe lodge om die scoop van die jaar te kry. Die veldwagter Luan Maritz slaan egter Sanrie se asem weg. Maar is hy wie hy voorgee om te wees?
Publication
2016
Pages
121
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.