Kaptein Verdwyn

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Kaptein Verdwyn

F
Fanie Viljoen

Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle ’n nuwe selfoon kry, laai hy ’n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in ’n superheld: Kaptein Verdwyn! En hy besluit dit is tyd om die boelie ’n les te leer … ’n Aksiebelaaide storie met ’n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.

Publication

2016

Pages

38

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites