Terwyl Jana teen hidrobreking in die Karoo betoog, kruis haar paaie met Anton, wat glad nie beïndruk is met haar plakkaatswaaiery nie. En hy is so onweerstaanbaar en die Karoo so romanties …
Publication
2013
Pages
114
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.