Kastele en kerse

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Kastele en kerse

Z
Zinèt Oosthuizen

Chloe Basson is bang vir rillers en spoke. Nou moet sy die bekroonde skrywer Zack Basson by ’n verlate kasteel op Lesotho se grens ontmoet. Alles loop skeef: Haar motor breek, ’n sneeustorm keer haar vas, en die kasteel se kragtoevoer word afgesny. Te midde van hierdie probleme, skep Zack se sjarme, ’n romantiese kaggel, en vurige woordespel die perfekte atmosfeer vir romanse ... totdat ’n ysige wind die vlam in haar hart blus.

Publication

2025

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Reis

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites