Katriena, vertel!

Available formats:

Log in to add

Katriena, vertel!

R
Riana Scheepers

Katriena, vertel! bevat ’n keur uit die drie Katriena-bundels mét die bonus van ’n handvol splinternuwe verhale. Met Katriena het Riana Scheepers ’n onvergeetlike karakter geskep. Katriena het ’n ruim hart vol deernis met die wêreld: vir bergies en weduvroue en vroue wat alleen die wêreld moet aandurf, maar veral vir die mêrrem van die halwe huis en haar twee onhebbelike seunskinders. Met haar onblusbare vermoë om stories te vertel, pluk Katriena die lewe se skeefkante reg; of dit nou is om te vertel van die man wat ’n Namakwalandse plaas, onder ‘n skuilnaam, geërf het, of van die genade wat uit ’n leivoor kan kom.

Publication

2013

Pages

219

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites