Die bure se nuwe dogter
Die bure het ’n nuwe dogter. Waar kom sy vandaan, en hoekom lyk sy so baie na Annabel, die kat wat weggeraak het? Boonop is hierdie buurmeisie se naam óók Annabel ... Mila besluit om ondersoek in te stel. Maar haar boetie Jannus spring haar voor en steel Annabel se mens-word-middel. Hy voer dit vir sy aaklige troeteldier, Rottes, net om te kyk wat gebeur.Katastrofe! VERKOOPSINLIGTING - Betsie Vos is die skrywersnaam van ’n bekende Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat al verskeie titels in die mark het.
Publication
2022
Pages
48
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Illustrator
Shayna Olivier
Collection
Kattemaai
There are no reviews for this book yet.