Kattemaai (2): Annabel gaan skool toe

Available formats:

Log in to add

Kattemaai (2): Annabel gaan skool toe

Annabel gaan skool toe

B
Betsie Vos

Mila se nuwe maat moet skool toe gaan. Maar sal sy weet hoe om haar soos ’n regte dogtertjie te gedra? Juffrou Kadawer jaag Annabel sommer dadelik uit die klas oor haar vreemde kat-maniere. Maar waar kom hierdie nuwe juffrou vandaan, en hoekom is sy op Rottes se spoor? Die toorpolisie keer die maats vas, en dan laat val Jannus ’n vuurhoutjie op die verkeerde plek ... VERKOOPSINLIGTING - Betsie Vos is die skrywersnaam van ’n bekende Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat al verskeie titels in die mark het.

Publication

2022

Pages

48

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Illustrator

Shayna Olivier

Collection

Kattemaai

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites