Keegan & Samier 1: Die sleutel speurders

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Keegan & Samier 1: Die sleutel speurders

A
André Trantraal

Ontmoet vir Keegan en Samier. Hulle is beste vriende en Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur… #1: Die sleutel-speurders Vrydagmiddag ná skool kuier Samier en Samia by Keegan totdat hulle pa klaar gebid het by die moskee. Op pad huis toe tel Jenni-Lee ’n bossie sleutels op. Ouma besluit om hulle te wys hoe vingerafdrukke werk en saam doen hulle ’n bietjie speurwerk… Sal hulle kan uitvind aan wie die sleutels behoort?

Publication

2019

Pages

32

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Collection

Keegan & Samier

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites