Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! Daar is ’n nuwe meisie in die skool en Keegan hou baie van haar. Samier en Samia is egter glad nie beïndruk dat Alysha beter as Samia in alles is nie, en Keegan sukkel om die vrede te behou.
Publication
2021
Pages
32
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Keegan & Samier
There are no reviews for this book yet.